Module code | AFR 716 |
Qualification | Postgraduate |
Faculty | Faculty of Humanities |
Module content | Kognitiewe grammatika: Daar word gekyk na die vooronderstellings van die kognitiewe linguistiek en een van die beskrywingsraamwerke in die veld, kognitiewe grammatika, word indrigend bestudeer. Verskillende morfologiese en sintaktiese konstruksies word daarna vanuit hierdie raamwerk beskryf sodat studente uiteindelik in staat sal wees om sulke beskrywings selfstandig te doen. |
Module credits | 20.00 |
NQF Level | 08 |
Programmes | |
Prerequisites | No prerequisites. |
Language of tuition | Module is presented in Afrikaans |
Department | Afrikaans |
Period of presentation | Year |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App